Students Save 30%! Learn & create with unlimited courses & creative assets Students Save 30%! Save Now
Advertisement
  1. Music & Audio
  2. Music
Music

Hoe om die Kitaar Behoorlik Gehoor te laat word in ‘n Band

by
Difficulty:BeginnerLength:ShortLanguages:

Afrikaans (Afrikaans) translation by Mel (you can also view the original English article)

Om kitaar te speel in ‘n band is ‘n vreugdevolle ervaring, maar dit kom met probleme wat solo optreders nooit ervaar nie. Nie net kan jy sukkel om gehoor te word nie deur jou gehoor nie, maar partykeer kan jy nie eers jouself hoor nie.

Hierdie gids sal jou help vertaan waar die probleem is, sowel as jou wys hoe om kitaar duidelikheid in live shows te verbeter.

Wanneer die Klank Gaan

In my vroeë optrede dae, kan ek onthou hoe ek deur ‘n verskafde agterlyn van twee Marshall half-stacks gespeel het, en die luidsprekers het genoeg wind verskuif dat my broekspype beweeg het.

Ek het reg voor die amps gestaan en was verskriklik luid, en ek kon skaars myself bo die res van die groep hoor.

Daardie tyd het ek nog nie geweet wat ek verkeerd gedoen het nie.

Die Antwoord is nie Noodwendig Volume nie

In die paniek van ‘n live optrede, om “een harder” te gaan klink soos die maklikste oplossing. As jy nie jouself kan hoor nie, sit dit net harder.

Regtig, moenie dit doen nie.

Niks krap die res van die groep, en die gehoor om soos die skadelike harde kitaar speler nie.

Om een harder te gaan, maak jou onpopulêr en hulle gaan jou vra om te loop.

"Om na 11 toe te gaan", maak jy jou probleem almal anders se probleem. Ander groep lede gaan reageer deur hulle volume op te draai net sodat hulle hulself bo die kitaar kan hoor, en jy gaan weer terug wees waar jy begin het.

In ‘n volume oorlog, wen niemand nie.

Die Verduidelikte Probleem

Jy weet seker dat die klank wat jy geniet gedurende huis oefening ‘n gebromde, onhoorbare mush word wanneer jy saam die groep speel. 

In teenstelling met wanneer jy alleen speel, om in ‘n groep te wees beteken jy is fisies en sonies omsoom deur die ander instrumente.

Ewe skielik moet julle kompeteer vir frekwensies, wat ‘n hele paar musikante probeer gebruik op die selfde tyd. Die kitaar oorvleuel die ander instrumente tot die nadeel van beide die groep en die vormoë om jouself te hoor.

Die Groot Prentjie

Dit gaan alles oor jou niche vind.

Probeer aan die hele groep se klank as ‘n legkaart dink. Jy moet net uitwerk hoe om jouself die regte vorm te maak sodat jy sal inpas.

Hoe groter die groep, hoe belangriker word hierdie konsep omdat jy op gaan eindig met selfs minder spasie om mee te werk.

Frekwensie Omvang

Alhoewel die menslike gehoor ‘n wye area van 20Hz tot 20kHz bevat, is die kitaar se area baie klein; tipies tussen 80-4500Hz. Hierdie neem in ag die twee grondbeginsels – ‘n noot se kern frekwensie. En overtones – frekwensies groter as die grondbeginsel. 

As jy dit as die beskikbare range vat, neem in ag waarmee jy kompiteer in ‘n algemene band scenario.

Bass

Tipiese grondbeginsel reeks is 40-400Hz, so dis die lae deel van die kitaar al klaar weg.

Mid en treble frekwensies bly daar, maar ander overtones kan so hoog soos 6-7000Hz wees, so die bass kan enige kant van die kitaar se area gebruik. 

Dromme

  • Die kick kompiteer regtig net met die bass kitaar so dis nie ‘n probleem nie.
  • Toms kan problematies raak omdat hulle so 150-2500Hz is, maar hulle is nie regtig baie konstant nie – tensy jy in ‘n surf rock groep speel, en in daardie geval, sterkte.
  • Snare en simbale funksioneer hier rondom 1000-5000Hz, so alhoewel daar plek in mids is kan jy dalk baklei vir duidelikheid, wat ook as teenwoordigheid bekend staan.

Vocals

Alhoewel dit deur baie faktore geaffekteer word, is die tipiese vocal range rondom 300-3400Hz, en bots gewoonlik met meeste kitaar frekwensies.

Klawerbord

Soos die kitaar gemaklik in die area van menslike gehoor sit wat die meeste sensitief is, rondom 2-5000Hz, gebruik klawerbord spelers meestal dieselfde frekwensies, wat tot kompitisie lei.

Hoe om die Probleem op te Los

Luister na die klank van die groep en besluit of dit dalk oor helder is, of dalk te donker.  

Kyk na die belangrike dele van die groep, en neem elke een van hulle se kern frekwensies in ag en ontgin enige groot gapings wat jy kry.

Sodra jy jou niche identifiseer het, is daar ‘n paar groot keuses wat jy kan maak.

Die Kitaar

Ons het almal een of meer gunstelinge wanneer dit by kitare kom, veral vir live optredes. Om ‘n sonisch-toepaslike kitaar te kies is nog ‘n deel van die legkaart.

Byvoorbeeld, as ‘n nuwe lid van ‘n akoestiese groep, het ek by die eerste oefening opgedaag met my dreadnaught cutaway. Ek het hierdie kitaar van tevore al gebruik, so dit was ‘n veilige keuse.

Die groep leier, het toe ook ‘n dreadnaught gespeel. En die bass kitaar speler het ‘n regop dubbele bass gebruik.

Ek het binne die eerste paar liedjies agter gekom dat daar net te veel bass tussen die drie van ons was.  My oplossing was om ‘n folk kitaar te gebruik omdat die kleiner figuur ‘n kleinder bass reaksie veroorsaak. Ek kon nou myself beter hoor, en die groep se algehele klank was toe baie meer verfyn.

Tweelinge

Om in ‘n tweeling kitaar groep te wees kan regte probleme veroorsaak, omdat julle soortgelyke frekwensie reaksies deel.

Een oplossing is om die teenoorgestelde van die ander kitaar speler te doen. Byvoorbeeld:

  • Hulle speel Gibson, jy speel Fender
  • Hulle gebruik humbuckers, jy kies enkele coils
  • As hulle laag op die kitaar speel, gaan hoër by die nek op
  • Vermei dieselfde amps

Lyn van Klank

Party kitaar luidsprekers kan baie rigting verbonde wees. Dit beteken dat om een kant toe te staan of te naby te staan kan veroorsaak dat jy hulle nie hoor nie.

Ruimte toelaatbaar, daarom moet jy seker maak dat jy in-lyn met hulle is en tilt hulle terug om prop hulle op. Jou ore is nie aan jou voete vas nie, so dink aan die klank soos ‘n straal wat uit die luidspreker uit kom, en mik dit dan na jou kop daarvolgens.

Verhoog Teenwoordigheid

Aannemend dat jy spasie het om dit te doen, probeer om nie langs die dromme of keyboard op te eindig nie.

Jy kompiteer verskriklik met hierdie instrumente omdat, behalwe vir frekwensie, kan hulle net so luid soos jy wees.

Om bietjie afstand te handhaaf kan jou eerlikwaar help; jy sal jouself meer duidelik hoor op laer volumes en ‘n sagter kitaar speler, beteken ‘n gelukkiger groep.

Afsluiting

As jy jou kitaar hoor en om dit gehoor te laat word is ‘n alom-teenwoordige probleem, maar daar is oplossings, soos:

  • Moenie die volume verhoog nie
  • Beskou die groep as ‘n legkaart
  • Werk daaraan om jou klank in te laat pas
  • Leer oor frekwensie reaksies 
  • Pas jou gereedskap by die groep aan
  • Posisioneer jouself en jou amp versigtig

In die volgende handleiding, gaan ek die algemene kitaar effekte identifiseer wat die duidelikheid van jou live klank nog meer kan verbeter.

Advertisement
Advertisement
Looking for something to help kick start your next project?
Envato Market has a range of items for sale to help get you started.